Testimonials

Jessica Deyzel – Thank you so much for helping me to improve my reading and writing skills. Since starting with Tina Cowley my grades have gone up from 2’s to 3’s and 4’s! I am no longer shy to read out loud in front of my friends and enjoy buying my own reading books too. Coming to Tina Cowley has really changed my life.

Anoniem – Sedert my seun met leesklasse begin het, kan ek ‘n duidelike verbetering in sy leesvlotheid en leesspoed sien. Sy selfvertroue in sy eie leesvermoë het ook pragtig verbeter. Waar dit altyd ‘n stryd was om hom sover te kry om boekies te lees, geniet hy dit nou om self te lees en neem selfs boekie by die biblioteek uit. René en haar personeel is altyd vriendelik en behulpsaam en maak die lewe vir my as ouer soveel makliker! Dankie vir al julle moeite, ondersteuning en harde werk. Dit word opreg waardeer.

The study methods course for high school learners was very helpful and insightful. Thank you for the useful study tips and techniques. I finally understand how to study and why using the correct study methods are important.

Baie dankie vir ‘n leersame studiekursus vir graad 4’s. Ek sien beslis nou vir Graad 4 met ‘n tweeling kans! Die aanbieding was verstaanbaar en maklik toepasbaar vir beide ouers en kinders. Die voorbeelde wat ons gedoen het, het die metodes mooi vasgelê. HIerdie studiemetodes gaan beslis ons lewens die jaar makliker maak.

Die Dames by Tina Cowley is ‘n uitstekende en goed opgeleide span. Hulle is passievol oor hulle werk en behandel elke kind volgens sy/haar unieke behoeftes.

Elma & Nelmari – Baie dankie vir die bietjie meer as 2 jaar se goeie onderrig en vriendelike hulp. Ons lees en begrip het so baie daarby gebaat. Ons gaan die tannie by Tina Cowley baie mis, want hulle was altyd so vriendelik en het ons baie gehelp.

Jacques & Alana Olivier – Thank you René and your wonderful team, for helping Emma this year. You and your team have invested so much time and effort in helping Emma to improve her reading skills. She has not only improved in her reading but has also grown in confidence. We are truly thankful for all that you have done.